advertisement
Question
Posted by: Sania | 2010/08/23

Bekommerd

Ons maatskappy het ons persoonlik en per brief ingelig dat die maatskappy gaan herstruktureer en dat ons almal se poste in gedrang is, hoe werk dit indien jy jou pos sou verloor.
Hoeveel salaris kan mens verwag en wat word van jou pensioen en opgehoopte verlof?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageLabour lawyer

RE: Bekommerd

As jou pos in gedrang is, moet die werkgewer ‘n afbetalingsproses volg ingevolge Artikel 189 van die Wet of Arbeidsverhoudinge, wat beteken dat hulle jou skriftelik moet inlig dat afbetaling oorweeg word, watter kriteria toegepas gaan word, watter skeidingspakket aangebied word en dat daar konsultasie oor hierdie aangeleenthede sal wees.

By afbetaling is jy geregtig op die volgende:

Salaris tot datum van dienseinde;
Een maand se kennisgewing van dienseinde of betaling in plaas daarvan dat jy die laaste maand werk (dis die werkgewer se keuse)
Een week se salaris vir elke voltooide diensjaar as skeidingsbedarg (severance)
Uitbetaling van alle opgehoopte jaarlikse verlof

Die werkgewer moet die pensioenfonds inlig van dienseinde. Die pensioen kan uitbetaal word (minus belasting daarop), of oorgedra word na ‘n ander pensioenfonds of oorgedra word na ‘n bewaringsfonds. In laasgenoemde 2 gevalle sal geen belasting betaal word nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Labour Lawyer | 2010/08/31

RE: Bekommerd

As jou pos in gedrang is, moet die werkgewer ‘n afbetalingsproses volg ingevolge Artikel 189 van die Wet of Arbeidsverhoudinge, wat beteken dat hulle jou skriftelik moet inlig dat afbetaling oorweeg word, watter kriteria toegepas gaan word, watter skeidingspakket aangebied word en dat daar konsultasie oor hierdie aangeleenthede sal wees.

By afbetaling is jy geregtig op die volgende:

Salaris tot datum van dienseinde;
Een maand se kennisgewing van dienseinde of betaling in plaas daarvan dat jy die laaste maand werk (dis die werkgewer se keuse)
Een week se salaris vir elke voltooide diensjaar as skeidingsbedarg (severance)
Uitbetaling van alle opgehoopte jaarlikse verlof

Die werkgewer moet die pensioenfonds inlig van dienseinde. Die pensioen kan uitbetaal word (minus belasting daarop), of oorgedra word na ‘n ander pensioenfonds of oorgedra word na ‘n bewaringsfonds. In laasgenoemde 2 gevalle sal geen belasting betaal word nie.

Reply to Labour Lawyer

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.