advertisement
Question
Posted by: ZZ | 2008/02/04

Bekommerd

Hallo Dokter
Ek is baie bekommerd ek is nou in my 10de week van swangerskap"Dis my eerste swangerskap" Ek was by dokter en het sonaar gedoen op 7weke hy het gese als lyk goed en ek moet eers weer op 12 weke terug kom. Intussen van die begin van my swangerskap af het ek al 7kg verloor en my maag word ook nogals kleiner. Ek was oorgewig as gevolg van insulien teenstandig(Dr het verkeerde pille gegee wat daarteen gewerk het) en mens kon meeste daarvan aan my maag sien. Ek weet die eerste 12 weke van swangerskap is die gevaar tydperk en wonder of enige iets met my kleinding kan fout wees. Gee my asseblief raad eks baie bang!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Women often lose weight in the first trimester, often because of vomiting or loss of appetite. The fact that you have lost weight is not in itself an indication that there is a problem, but the only way to know for sure is with a scan.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: TTC | 2008/02/05

Hello ZZ
BAIE geluk met jou swangerskap. Ek glo nie jy het enige rede tot kommer nie. My suster het ook weerstand teen insulien gehad en met haar swangerskap (derde) het sy ook eers gewig verloor en toe opgetel. Met haar eerste swangerskap het sy 'n dunner middel gehad as toe sy getroud is en het ook gewig verloor in haar eerste 3 maande van swangerskap. Haar 2de swangerskap was anders en het sy vinnig gewiggies opgetel. En raai wat al 3 was seuns! Ek glo elke swangerskap is anders en as daar fout was met jou kleinding sou jy krampe en bloeding gehad het. Sterkte mensie en geniet dit

Reply to TTC

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement