advertisement
Question
Posted by: Lanie | 2002/12/09

Bang vir MIV

Ek het onlangs eendag iets gekoop en die pakkie het my pinkie aan die bokant van my hand by my nael gesny. Dit het effens gebloei maar net in die sny. Die bloed het nie oor my hand of vinger geloop nie toe het ek gaan betaal en my hand omgedraai om my kleingeld te ontvang. Die persoon het die geld in die palm van my hand gesit en het dus nie naby die sny gekom wat aan die buitekant was nie. Kan 'n mens MIV deur sulke alledaagse kontak kry?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lanie, daar is altyd ‘n teoretiese moontlikheid, maar prakties gebeur dit nie. ‘n Mens benodig kontak met besmette bloed met ‘n nie-intakte vel of slymvlies. Besmette bloed sal nie deur intakte vel kan penetreer nie. Hoop dit antwoord jou vraag. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement