advertisement
Question
Posted by: Nicky | 2005/11/24

BANG KIND

My seuntjie is nou 2 jaar en 8 maande. Hy is vreeslik bang vir goed soos 'n boor, granssnyer en veral 'n vliegtuig. Hy is so bang dat hy nie eers wil slaap in die middae indien hy enigsins iets soos 'n vliegtuig hoor nie. Ons het onglangs baie naby aan 'n helikopter gestaan met hom en hy het die skrik van sy lewe gekry. Hoe hanteer ek dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

IDeally, you should take him to see a good local psychologist for CBT / Behaviour Therapy, so that he can learn to relax and unlearn these fears. Buz's comments are immensely useful ways to handle these episodes on your own.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Nickey | 2005/11/28

Dankie vir al die raad. Kindergarden Cop het heel duidelik geen benul waarvan hy praat nie en is duidelik besig om almal se tyd te mors. Hy is ook duidelik 'n baie vervelige mens wat heeldag op die rekanaar sit en kyk waar hy op ander mense se lewe kommentaar kan lewer. "Get a life" ou!

Reply to Nickey
Posted by: Tiekie | 2005/11/24

kindergarden kop, is jy seker jy't 'n brein?

Reply to Tiekie
Posted by: Kindergarden Cop | 2005/11/24

is jy seker hys nie n dogtertjie nie?

Reply to Kindergarden Cop
Posted by: Buzz | 2005/11/24

It's quite natural for children at this age, to be scared of noises. They realize that a noise might mean danger, but they don't have enough knowledge yet, to know that mostly, it won't harm them.

If you're around him, and you hear a noise coming (aeroplane, drill, hairdryer, etc), pick him up, hold him firmly and talk to him soothingly, saying there's a noise coming, it's nothing to worry about, it's only an aeroplane. Tell him what an aeroplane is, what it does, tell him to wave to the people inside (make it positive).

I don't think your son's hearing is any better than normal, like me, he might just be very sensitive to any noise, especially if it's sudden noise. He'll probably grow out of it soon, don't worry too much. At least you know that he can hear!!!

Reply to Buzz
Posted by: lee | 2005/11/24

hoekom probeer jy hom nie na die "viewing deck"by die lughawe te vat nie. Daar sal hy kan sien dat dit hom nie gaan seer maak nie en hoe die vliegtuie lyk. en die glas is baie dik wat sal verhoed dat die klank te hard is .

Ek dink hy het net baie groot geskrik met die helikopter en het die helikopter, en dat hy goed wat raas met die skrik van sy lewe ässociate"

Reply to lee
Posted by: CP Mom | 2005/11/24

Jong dis moeilik, maar as ek weet die tuindienste kom maak ek al die vensters en deure toe en sit haar favourite liedjies op of as die wind so waai dat ons in Kempton die geluide van die vliegtuie kan hoor ook, mens moet maar net meer attent wees daarop.

Soos die TV hard sit of musiek jy sal sien (Ne is nie normaal nie so ek kom net agter) dat sy baie huilerig en geirriteerd raak.

Reply to CP Mom
Posted by: Nicky | 2005/11/24

Indien hy wel goeie gehoor het (en ek dink dat dit wel die geval is) hoe hanteer ek dit?

Reply to Nicky
Posted by: CP Mom | 2005/11/24

Miskien moet jy sy ore laat toets as jy nie al het nie ?

Nè was ook altyd tot ek besef het dat sy VREEEESLIKE goeie gehoor het en dat die geluide eintlik haar ore seer maak.

Sterkte.

Reply to CP Mom

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement