advertisement
Question
Posted by: 'n vriendin | 2008/06/23

baie medikasie

1. Benzac Ac Wash - 6 keer - herhaal soggens.
2. Isotrex gel - 6 keer - herhaal saans.
3. Purbac d.s. - 2 keer herhaal - 1 daagliks
4. Androcur 10mg - 1 tablet vanaf dag 5 tot 14 van siklus
5. Yasmin - Gebruik sy al 3jr lank.
Is dit veilig om so baie pille te gebruik as jou familie 'n geskiedenis van hartsiektes en gewasse het?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi vriendin,

Yasmin en androcur word slegs voorgeskryf nadat die dokter sekere risiko-faktore in ag geneem het - soos om onder meer jou bloeddruk te neem en uit te vra oor vroere gevalle van bloedklonte of hartsiektes wat jy ervaar het. As hy dit wel gedoen het - en dit gereeld nagaan - is die tablette veilig om te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement