advertisement
Question
Posted by: debs | 2005/12/05

baie jammer oor misverstand

Pea
Baie dankie vir jou reaksie op ons probleem met die statistieke. Dit was nooit my bedoelling om jou in die gesig te vat nie, ek kon net nooit deurkom na jou - ek hoop die e-mail gaan deur. Ek was elke keer uitgeskop. Dit is dan ook die enigste rede hoekom ek na Mari Hudson geskryf het ek het nie eers geweet sy is nie direk by die kompitisie betrokke nie. Ek vra werklik om verskoning en wil ook net se ek dink dit is 'n fantastiese kompitiesie. Ek hoop werklik dat daar vroeg in volgende jaar weer so een gaan wees - voor ons nuwejaars voornemens by die deur uit vlieg. jammer weereens en ek vra om verskoning vir enige misverstande. Sterkte voorentoe.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Hi Debbie
jy's is vergewe en ek sal my bes probeer om weer die kompetisie aan te bied
sterkte
Pea

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement