advertisement
Question
Posted by: Z | 2004/11/08

Baie dankie

Dok,

baie dankie vir jou advies weereens dit word baie waardeer ek was wel by verskeie dokters oor hierdie hoofpyne en spesialiste en glo my op die ou einde het 'n dokter by med 24 vir my gese om na my tande te gaan kyk ek het scan's gehad en als wys my brein is nog daar :) het jy dalk meer inligting oor mantelvliesbreuke en watter simptome dit wys soos bv ek kry pyne oor my bors en my blaaie agter dit voel amper soos 'n hart aanval ekg toetse wys my hart is gesond.

Groete en weereens baie dankie
Z

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Z, dis my plesier en dis lekker om te hoor ek kon van hulp wees.. Jou simptome mag inpas met ‘n mantelvliesbreuk en gepaardgaande gastro-esofageale refluks. Gewoonlik het mense met mantelvliesbreuke ook sooibrand maar dit is nie ‘n vereiste nie. Ek het iets geskryf oor die nie-hart oorsake van borskaspyn en as jy my by CyberDoc@mweb.co.za e-pos sal ek jou ‘n kopie stuur. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement