advertisement
Question
Posted by: Jeanette | 2003/03/06

Baba - koors

Hallo Cyberdoc
Ek is vir die eerste keer 'n ouma en kyk na my kleinkind, my baba is 30 jaar oud. My probleem is wanneer is 'n baba van 7 maande se koors te hoog. Dit wil sê wanneer moet ek medisyne gee. Ek neem haar koors onder die arm. Nou het ek gehoor dan moet 'n mens .8 bytel? Kan u asb. help - no. 1 moet ek .8 bytel as ek haar koors onder die arm neem, en no. 2 wanneer is die koors hoog om medikasie te gee?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jeanette, die normale temperature vir ‘n kind is soos volg:
Ø 36.5ºC onder die arm
Ø 37ºC onder die tong
Ø 37.5ºC rektaal.
Die 37.8ºC waarvan mens altyd lees is die kern temperatuur dws. in byvoorbeeld die hart.
Koors sou dus enige iets wees wat 0.8-1.0ºC hoër is as die normaal. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: juanita | 2016/01/11

my baba is 6 weeke oud hy het gegan vir dy 6 weeke spy nou het hy koors wat kan ek vir hom gee vir sy koors

Reply to juanita
Posted by: Ladylife | 2003/03/09

Jeanette - Dit is n wyl van af jy gepos het so ek is seker dat teen die tyd - die probleem voorby is.

Jy het gehoor van die Dr hoe om die koors op te neem.

Onthou tog maar dat babatjies en klein kindertjies baie maklik infeksies optel van n groot verskeidenheid van moontlikke bronne. Dit gaan maar so en die jonger wat die kleintjie is, dit is die makliker dat hulle n verskeidenheid van 'goed' kan optel want soos hulle ouer word - so ook word hulle eie, inwendige immuniteit sterker en hoe ouer hul word - hoe minder van all hierdie soort ding sal hulle optel en siek van word...

Die mees belangrikke ding om te onthou is dat enige baba of kleuter wat koorsig is? Laat hulle so veel drink as moontlik. Verkieslik water of Rooisbos tee wat baie ma's n 10 uit 10 gee.......

Maak seker dat die kleintjie koel klertjies dra en moet nie glo aan die ou 'boere' raat wat se dat jy die kind so warm as moontlik moet hou!

In die geval van n koors wat meer as net gewooon 'hoog' is - erstens bel jou dokter om die se advies te kry en kry die kind dan in n bad van lou warm water - nie te warm en nie te koud so dat jy die ligaams temperatuur kan afbring. n Kort rukkie in die bad en dan goed droog maak en in n koel bed met ligte lakens is dikewels all wat nodig is. (Voel die water temperatuur met jou elbow as jy nie seker is nie.

Al dan nie die bad metode? n spons bad wat kan help om ook die kind se temperatuur af te bring werk net so wel. Die belangrikste ding is om die temperatuur af te bring.......

Verskeie Dr's gebruik verskillende medisyne maar in die algeemeen - een tabletjie spesiaal vir babatjies of kleuters (junior aspirien) is gewoontlike baie effektief om te help om die temperatuur af te bring.

Vir babatjies kan jy jou apteker vra vir die selfde medisyne wat in vloeistof vorm kom en met die hulp van n inspuit aparaat WAARVAN DIE NAALD UIT GEHAAL IS!) kan jy dan die regte medikasie dosis in die kleintjie se mond geleidelik inspuit.

As by die volgende dag niks gehelp het nie dan is dit tog n goeie idee om die kleintjie naar die DR te vat net ingeval sy/hy dalk of n oor infeksie (of ander probleem het) wat dan anti-biotika medikasie (of ander mediseine nodig sal he) wat die koors sal af bring en jou kleintjie gou weer sal beter laat voel.

n Bietjie laat maar dalk kan dit iemand anders help in die selfde situasie.......

Groete - Ladylife (Jammer vir voute maar ek is eintlik Engels sprekend. Het maar probeer.)



Reply to Ladylife

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement