advertisement
Question
Posted by: mari | 2007/04/11

atkinsdieet

my vriendin volg n hoe protein dieet, sy eet net vleis en 1 tamatie per dag, sy het 35kg verloor, kan ek dit volg, ek het hoe bloedruk,
hulle se n mens se cholesterol kom af met n hoe vet en protein dieet, is dit waar

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Mari
Ek is persoonlik gekant teen die gebruik van 'n hoë-proteïen en hoë-vet-dieet. Mense verloor wel baie gewig met hierdie dieet, maar dit is totaal ongebalanseerd en kan nadelige gevolge hê. Ek sal veral nie vir 'n persoon met hoe bloeddruk aanraai om so 'n dieet te volg nie. Dit is veiliger om 'n dieetkundige te spreek. Besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal vir jou 'n individuele dieetvoorskrif moet uitwerk wat die oorgewig, en hoe bloeddruk aanspreek. In die tussentyd kan jy kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'You are what you eat' en 'Hypertension' en die artikels oor die DASH Diet soek, wat oorspronklik ontwerp is vir die beheer van hoë bloeddruk, maar wel ook gewigsverlies kan veroorsaak.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement