advertisement
Question
Posted by: alta | 2008/05/27

Asma

Verlede jaar het my Gp bevind dat ek asma het en het sy my Simbicord pompie en singulair voor geskryf.Wat ver oorsaak die drukking op /in my bors?Sal ek voordurend die medikasie moet gebruik of kan ek iets doen wat die toestand sal verbeter?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Die drukking op jou bors word veroorsaak deur vernouiing van die long pypies. Jy sal die medikasie vir so lank as wat jy die simptome ondervind, moet gebruik. Die enigste manier om asma te verbeter, is om die medikasie te gebruik en om dit gereeld aan te pas by jou omstandighede/behoeftes.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Ruby | 2008/05/28

Hello Alta,
Die enigste ding wat astha soms laat verdwyn is as die oorsaak van die asthma iets in die lug is (allergie) en jy kom weg daarvan. Ek het ernstige asma in die UK gehad (was op 3 pompies en het nogsteeds gesukkel om in die aande asem te haal). Toe ons RSA toe getrek het, het dit heeltemal verdwyn en ek het nou niks meer asma nie, my laaste lung function was 120%. So as jy kan wegkom van die 'trigger' kan jou asma dalk weggaan, maar moenie jou medikasie stop sonder dat jou dokter vir jou se nie. Jou medikasie voorkoom asma en as jy dit nie gebruik nie, dan raak dit erger en dit kan selfs onomkeerbare skade doen. So beste is om jou medikasie te vat soos voorgeskryf, as dit nie beter raak nie of dit raak erger moet jy vir jou dokter se. Probeer om agter te kom wat dit 'trigger' en as jy kan wegbly daarvan, doen dit. Sterkte! Ruby

Reply to Ruby

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement