advertisement
Question
Posted by: Pikka | 2002/12/13

ASMA

Ek is 50 jaar oud. Word vir 3jaar behandel vir asma. Venteze deur die dag, Infammilde en Serewent soggens en saans. Sweet baie, slaap sleg, meer kortasem as tevore. Selfs bad is moeite. Is gestrem en loop baie moeilik. Heupverwyderings operasie 21jaar gelede gehad. Wonder of die skeef loop nie dalk ook verantwoordelik is vir die pyn in my bors en rug nie? Afgelope week egter erger. Baie kortasem, word naar van die pompies, en het pyn in my bors. Voel soos twee groot hande wat my bors toedruk. Sweet ook baie. Moet ek dokter toe gaan? Ons vertrek die 18de met vakansie, en voel nie gerus nie. Help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Pikka, ek dink dit sal wys wees om jou dokter te gaan sien want dit klink asof jou simptome erger word. Dit mag wees dat dit slegs die asma is wat nie onder beheer is nie, maar dit mag ook wees dat daar iets anders aan die broei is. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement