Our expert says:
Family law expert
Tot tyd en wyl die hofbevel gewysig is, is daar bitter min wat sy kan doen, behalwe om die hof te nader op aansoek vir 'n variasie van die bestaande bevel. Laasgenoemde kan egter net gebeur as 'n volledige care and contact assessment op die kinders gedoen is en natuurlik moet die kinders se houding jeens die toegang ook bepaal word. Op hulle ouderdom sal enige hof sterk steun op hulle versoeke. Daar is verskeie faktore wat die hof in aanmerking moet neem. Die gesinsadvokaat kan nie veel doen nie, is nie 'n besluitnemings instelling nie en kan slegs die hof tot hulp wees wanneer 'n aansoek geloods word.
Bertus Preller
Family Law Attorney
Abrahams and Gross Inc.
bertus@divorceattorney.co.za
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal
advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.