advertisement
Question
Posted by: AS | 2004/11/08

Aropax & ReliSlim (ref 15195)

Ek verwys weer na my vraag 15195: Ek gebruik tans Aropax 20mg/dag en wil graag ReliSlim gebruik as hulpmiddel om gewig te verloor. Hoe veilig is dit om die twee saam te gebruik? Wat kan die newe-effekte (indien enige) wees? Indien dit nie aanbeveel word nie, is daar enigiets anders wat ek kan gebruik om my te help gewig verloor?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

AS, relislim bevat ‘n stimulant wat angstigheid mag veroorsaak en as dit een van die redes is waarom jy Aropax® drink, is dit dus nie ‘n goeie idee nie. Die mees effektiewe “middel” met die minste newe-effekte is ‘n diëetkundige – waarom vra jy nie vir DietDoc vir haar hul nie? Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement