advertisement
Question
Posted by: Linda | 2004/01/20

Apple Cider Vinegar

Hi Daar

'n Vriendin se Pa is 'n homopaat en hy het vir haar gese sy MOET elke dag 'n teelepel apple cider vinnegar drink? Is dit gesond en wat is die voordele/ nadele om dit te drink?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Hello Linda

Apple Cider geneem op 'n lee maag elke oggend verdun in 'n groot glas water is 'n natuurlike kuur wat al vir jare bestaan. Dit help met ontgiftiging in die liggaam wat verder lei tot beter gesondheid op alle vlakke. Appelasyn is ryk aan ensieme en voedingstowwe wat hoogs noodsaaklik is vir goeie gesondheid. Die groot ding is net om dit goed te verdun anders kan dit die maagwand irriteer.

Groete.

Estie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Veronika | 2004/01/23

My ma swot al vir lank op oor natuurlike gesondheid ens. en sy het gese as mens elke dag bietjie appelasyn met water drink dat mens sal gewig verloor? Sy se dit het vir haar gehelp. Is daar enige bestandele in appelasyn wat mens kan laat gewig verloor?

Reply to Veronika

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement