advertisement
Question
Posted by: wally | 2003/03/11

aorta venou

My aorta is venou ek sal graag wil weet hoe kan ek weer die bloed omloop in my linker been reg kry, ek kry erg seer as ek loop die dr. het toetse gedoen en die boonste deel van my been is dit .44 in my voet is dit .31, eks 47 en het al drie hartomleining 2 jaar gelede gehaad ek ly ook aan hart vat siekte en hoe bloeddruk, my bloedruk was nou 150/100 en my pols 87 is dit asgevolg van die vernoude are?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Wally, chirurgie is waarskynlik die enigste opsie wat jy het om die bloed vloei na jou bene te herstel. Jou dokter sal jou bloeddruk strenger moet beheer want dis te hoog en sal net bydra to die verslegting van jou situasie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement