advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2007/11/27

Antwoord asb. 2111

Dok, kan jy asb. vir my 2111 beantwoord.

Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Kyk of jy nie 'n voorskrif vir B blokkers by jou GP kan kry of bel die Elektro-doc en vra 'n voorskrif oor die foon. Beste sal wees as hy jou maar vroeer kan sien. As jy borspyn kry beteken dit die hart klop so vinnig dat die spiere nie kans kry om behoorlik suurstof te kry nie, en jou simptome van borspyn klink vir my soos angina. Mens kan 'n hartaanval kry daarvan as die 'n deel van die hartspier skade kry. So, wees eerder oor versigtig!
Laat weet my wat sê hy?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement