advertisement
Question
Posted by: C. | 2007/06/10

Antw.

Geel, Pers, Rooi en Blou. Behalwe dat dit nie laer afgaan as die middel van die kuit nie (en dis net agter), en ook nie hoer gaan as waar die bobeen eindig nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo C
Dan is dit waarskynlik nie 'n senuwee wat vasknyp nie - die sal net in een/twee kleur areas wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Champagne | 2007/06/10

Dis eintlik moeilik want die figuur wys groter dele as wat ek ervaar. Myne begin by die knieskyf en is voor en langs die kante, asook agter by die waai (daai spier daar) en strek tot in die middel van die kuit. Verder is dit ok. Daar is geen probleme in die res van die agterkant of in die middel af nie.

Ag dok, miskien maak ek dit erger as wat dit is. Dis maar net 'n bietjie lastig, niks wat ek nie kan hanteer nie. Maar dankie vir jou!

C.
xxx

Reply to Champagne

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement