advertisement
Question
Posted by: Dana | 2007/11/28

ANTISTAX

My ma i(68) s 'n idabeet en het ook osteoarthiritis. Sy is in konstante pyn en gebruik geweldig baie mediaksie. Ongelukkig is daar niks wat werklik verligitng bring vir die osteoarthirits nie. Haar voete swel ook geweldig en pyn ook gedurig. Sy het 'n advertensie gesien oor Antistax en wil graag weet of dit die moeite werd is om dit te neem, in die lig gesien van al haar ander mediese toestande. Sal dit verligitng bring of nie? Wat is u opinie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Dana
Ek dink nie die Antistax gaan regtig help vir die osteoartritis pyn nie. Hoekom swel haar voete, het sy hartversaking of nierprobleme of spatare?
Vra haar dokter of sy Tramal vir die pyn kan gebruik want anti-inflammatoriese middels kan waterretensie veroorsaak. Miskien sal fisoterapie ook help vir die osteoartritis pyn.
Alternatiewe behandelings sluit in akupunktuur en glucosamine. Sien http://www.glucosamine-arthritis.org/glucosamine/gait-guide-study.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement