advertisement
Question
Posted by: Unreal | 2010/11/18

Anti-depro''s &  swangerskap

Goeiemô re Dokter,

Hoop dit gaan goed.

Ek is op Paxil (20mg) al vir `n geruime tyd en beplan om swanger te raak in `n paar maande se tyd. Ek het probeer van die anti-depro''s afgaan, sonder enige sukses - ek word ONGELOOFLIK moody en geirriteerd sonder die medikasie.

Ek het gehoor dat Paxil nie ideaal is om te gebruik tydens `n swangerskap nie, maar dat ek Prozac &  Cipramil kan gebruik.

Wat is u mening hieroor en watter anti-depro (indien enige) sal u voorstel?

Baie dankie vir die advies en u tyd  -)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Unreal
Sien http://www.mayoclinic.com/health/antidepressants/DN00007

Dit is sleg vir jou baba as jy nie jou antidepressant medikasie gebruik nie, en jou risiko om post natale depressie te kry is ook hoër. Ek stel voor dat jy met jou ginekoloog praat voor jy swanger word, om te hoor of jy op 'n lae risiko antidepressant kan gaan so maand of twee voor jy swanger raak.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Suze | 2010/11/20

My psigiater het my met beide swangerskappe op Zoloft gesit, terwyl ek tussen swangerskappe Wellbutrin gebruik het. Zoloft is klaarblyklik veliig om te gebruik.

Reply to Suze
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/18

Hallo Unreal
Sien http://www.mayoclinic.com/health/antidepressants/DN00007

Dit is sleg vir jou baba as jy nie jou antidepressant medikasie gebruik nie, en jou risiko om post natale depressie te kry is ook hoër. Ek stel voor dat jy met jou ginekoloog praat voor jy swanger word, om te hoor of jy op 'n lae risiko antidepressant kan gaan so maand of twee voor jy swanger raak.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement