advertisement
Question
Posted by: Magriet | 2008/01/20

Anti-deprisante

Kan Dok vir my se of dit veilig vir my sal wees, om aan te gaan met my medikasie vir depressie- Lorien. X nou 8 maande swanger en dit voel of ek nie meer kan "cope" sonder dit nie - ekt dit vir 8 maande nie gebruik nie en voel verskriklik depressief??? My dok het 'n Sigiater in die verband geskakel en hyt gese, daar is nog nie vasgestel dat dit nie veilig is nie - ek wil asb met sekerheid weet of ek dit mag gebruik?












Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Lorien is thought to be relatively safe is pregnancy, but you have to weight up the risks versus the benefits.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: N | 2008/01/20

Hi
JOng ek is nie 'n expert nie,ek was ook op lorien vir ;n ruk ,mar het toe later iets anders gekry.Ek het later so gevoel dat ek opgehou het om dit te drink,dink my depressietydperk was verby of ek het net ander belabstellings gekry.Anyway,wat ek probeer sê is dat almal in hul 8 ste maand v swangerskap voel hul kan nie 'n dag langer cope nie.Of jy nou depressief is of nie.Jy kan maar net op die pregnaancy chatline vra, dan sal jy hoor!Ek wou mal word ,ek kon die ongemak en pyne nie meer verduur nie(het kwaai BH gehad ens,my Gynae het net gesê "jys sterk man,jy sal dit kan doen!"Ek wou net hê hy moet die datum vervroeg!!HY wou nie.EN ek moet sê mens is sterker as wat jy dink,ek het toe amper in trane uitgebars voor hom en my man.Maar vir my baba was dit beste om te wag,en ek het uitgehou, en vandag is my dogtertjie al 6 weke oud.Jy moet uit jou innerlike kragte begin trek jong,jy kan dit doen!!!Amper daar!!

Reply to N

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement