advertisement
Question
Posted by: Josie | 2004/10/29

anti-depressants

Hi Bram! Hoe gaan dinge nog met julle? Julle al huis vol babies? Ek en die kids doen ok in Kempton. Ek sukkel natuurlik nog met my emosies....Bram, is daar 'n anti-depressant op die mark wat nie vet maak nie. Ek het nou al seker 15 kg opgetel. Ek gebruik tans Citadep (wat ek in Mumbai goedkoop kry)en wat hulle reken is generies van Cipramil. Ek het Remeron gebruik, toe Prozac. Franco Colin het my op Efexor gehad, maar dit gee my erge nightsweats.....Ek sal nou nie vir jou skryf as ek weet ek vreet my dood nie, hoor. Ek is regtig raad-op. Baie groete, Josie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hey Josie! Ek en Karen het nou die dag nog oor jou geskinder (darem net goeie goed). Jammer om te hoor die emosies ry jou nog – ek dink nie Detlef sou dit so wou gehad het nie. Just hang in there.
Terug na die gevretery. Ek kan nie glo dat jy al een kg opgetel het nie. :-) Ek dink die beste sal waarskynlik wees om Cipramil® se groot boet te gebruik. Dis Cipralex® en 2 maal so sterk met helfte die newe-effekte (aptyt, libido, ens.). Dis natuurlik ook moontlik dat die verhoogde aptyt as gevolg van frustrasie en nie as gevolg van pil newe-effekte is nie. Anyway, ek kan vir jou ‘n voorskrif faks of een afgooi oor twee weke. Ek vlieg gou-gou CT toe maar dis met die oposisie. Laat weet maar by CyberDoc@mweb.co.za. Mooi bly en gee ‘n drukkie vir Eagan en D’Jelle.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Josie | 2004/11/04

JAAAAAAAA dokter! Frustrasie!!! Gmpf!!!
Ek sal kyk of ek Cipralex in Mumbai kry. Ek gaan oor 'n week.
Baie dankie vir die antwoord. Groete vir Karen. Kiddies is stunning! Ek druk hulle op elke dag! Eagan gaan Gr 1 toe in Januarie. Wens ek kon hulle Bonzai!!!

Baie liefde!

Reply to Josie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement