advertisement
Question
Posted by: Hanet | 2007/02/19

Ankiloserende Spondilitis

Hallo Dokter
Graag wil net die volgende uitvind. My seun 15jaar oud is gepla met 'n lae rugpyn wat afdaal tot in die boud, hy het 'n jaar lank oefening by 'n biokinetikus gedoen en ook 'n ruk fisioterapie gekry.
Na 'n arkilistenor besering waarin 'n vogblaas langs die arkilis verwyder is, het die Ortopeet hom vir bloedtoetse, fikkergram en MRI gestuur. Bloedtoetse het HLA B LOCUS 27 positief getoets maar MRI was skoon en flikkergram het baie warm gewrigte getoon. Ek was vandag by 'n Internis was sê al die simptome van Ankliliseerde Sponodlise is daar alhoewel MRI niks wys nie. Gewrigspyn, lae rugpyn langer as 3 maande, bloedtoetse possitief, en dan op die flikkergram wys duidelike kolle by die stuitjie. My vraag moet ek gaan vir nog 'n opinie en as dit Ankiliseerde Spodolities is, wat gaan met my kind gebeur?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

As die diagnose positief is, is die prognose nie baie goed nie. 'n Tweede opinie is raadsaam.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement