advertisement
Question
Posted by: Yolandi | 2003/03/18

andropause

My dad is turning 50. He has headaches, gets bad moodswings and all of a sudden he developed a bad temper. I know very little about andropause, but I think he might be suffering. Please help me. In Afrikaans if possible

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Yolandi, ek het nie eers geweet dis wat mens dit noem nie – dis definitief nie ‘n woord wat ons op universiteit gebruik het nie :-).
Dit mag wees dat dinge net nie lekker gaan by die werk nie en dat dit die rede is vir sy optrede. Hy kan natuurlik bloed laat trek vir ‘n testosteroon vlak en seker weet of dit agv. ‘n testosteroon gebrek is. Laat weet maar as jy nog vrae het. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Yolandi | 2003/03/20

Baie dankie dat jy my geantwoord het. Ek het die naam maar net direk vertaal, dis andropouse. Het jy nie dalk enige inligting vir my daaromtrent nie?? Enige informasie is welkom. Hy het geweldig baie stress by die werk (hy werk vir die staat en sy oppinies en raad word nie erken nie) en dit slaan deur na ons gesin toe.

Ek het 'n artikel gelees omtrent dit, maar ek wil graag meer weet. Kan jy my asseblief help???

Reply to Yolandi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement