advertisement
Question
Posted by: E | 2007/07/27

Allergie vir suiwel

Ek het 'n sterk vermoede dat my dogtertjie (8 maande) dalk 'n allergiee kan he vir suiwel.

Sy het hierdie konstante hoesie aan haar, en sodra sy yoghurt geeet het, is haar borsie vol slym.

Ons het al bloedtoetse laat doen en daar is agtergekom dat sy minder witbloed selletjies het, wat beteken dat sy gereeld boonste lugweginfeksies kan ontwikkel.

Sy is 'n kleuterskool en het sover nog net mangelontsteking gehad, hulle het toe vir haar Orolox voorgeskryf.

Sy het geen ander simptome nie, behalwe hierdie hoesie.

Sy is tans op Isomil 2, kan dit ook dalk die hoes vererger ?
Is rysmelk nie dalk 'n beter opsie om haar opte sit nie ?
Wat kan ek doen om die hoesie / slym beter te maak ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hi

Think of goats milk (put add kindervital - syrup multivitamin). Give Biostraph to increase the immune system and white blood cell count. Cataro from Natura will assist with the phlegm.

Regards
Dr Smith

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement