advertisement
Question
Posted by: Blondie | 2004/11/03

Allergie toets

My man het gegaan vir allergie toetse vir lobster, blue mussel en shrimps, en die uitslag was "weak positive". Beteken dit dat hy dit wel mag eet, met slegs 'n effense allergiese reaksie, of moet hy dit heeltemal vermy? Hy is al so lus vir mossels, hy kan dit omtrent nie meer hou nie. Kan hy dit eet en net allergie pille drink daarna, of werk dit nie so nie. Ek is so bang hy gaan dalk dood as hy die seekos eet, want ek is nogals mal oor hom! Help as. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Hi

As jy mal as oor jou man laat hy weg bly van die mossels (vroulike mossels ook!!) Mens kan nooit uitskakel dat selfs 'n lae allergiese indeks kan aanleiding gee tot 'n anafilaktiese toestand. As hy regtig mossels wil eet, kan hy 'n spesialis in allergie sien wat hom dalk kan desensitiseer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement