advertisement
Question
Posted by: Alli | 2006/10/25

ALLERGIE? CHLOOR

Baie dankie vir u terugvoering.

Die 4 kere wat dit gebeur het wat elke keer by 'n ander swembad. eerste by Thipise toe Weesgerus by die Oog en nou so maand terug by Badplaas - dit gebeur elke keer by 'n oord. Ek swem gladnie in die warmwater swembad nie slegs die koues. Ek het oorspronklik eers gedink dit is die grasdakke maar toe het ons weer Oog toe gegaan maar dit was te koud om te swem die naweek - en niks het gebeur. Toe het ek gedink dit is die son as ek sonbrand, maar ek is gereeld in die son en dit gebeur nie. Ek was dokter toe in Mesina toe ons by Tsipise was, wat gese het hy kan nie verklaar, in Nylstroom het die dokter gese dit is Mangovliee, By Badplaas het hulle gese dit lyk soos spinnekop byte. Daarom het ek gedink omdat dit elke x gebeur as ek swem by 'n oord dat dit dalk chloor kan wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Ek dink die diagnostiese voorstelle van die ander dokters is goed. Ek dink steeds nie dis die kloor nie. Maar niks is onmoontlik in medisyne nie. Ek kan jou nie verder help nie. My voorstel is dat jy 'n dermatoloog gaan sien. Moontlik kan 'n toets of twee die antwoord op jou baie lastige probleem gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement