advertisement
Question
Posted by: Riekie | 2008/02/01

AKROBAAT DANS

My dogtertjie is 6 jaar oud en het hierdie jaar met akrobaat dans begin by 'n goed gekwalifiseerde instruktrise. Sy geniet dit verskriklik baie, maar ek het gehoor dat dit baie nadelig vir jou rug kan wees. Die instruktrise is oorversigtig vir beserings.

Hoe nadelig is hierdie sport werklik? Vir hoe lank dink jy moet sy daarmee volhou?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Gekwalifiseerde instrukteurs is uiters bewus van nadelige oefening. As u dogterjie dit geniet - en kry nie seer met oefening nie - kan u gerus aangaan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement