advertisement
Question
Posted by: Annemarie | 2009/04/01

aknee

hallo- ek sukkel met aknee en akneemerke - ek het verstaan deur die geboortebeperkingspil te gebruik dit aknee kan stop en jou vel verbeter - ek is 35 en was nog nooit op die " pil"  nie. Sal dit help watter pil gebruik ek en kan ek dit sonder voorskrif by ' n apteek koop. Het dit enige nadele? BAIE DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Annemarie

Eerstens - Die pil is nie beskikbaar sonder 'n voorskrif nie. Tweedens word dit aanbeveel om eers met jou dokter te gesels voordat jy die pil begin gebruik - Baie dokters aarsel om orale voorbehoedmiddels voor te skryf in vrouens 35 jaar oud en ouer. As jy egter gesond is en nie rook nie, behoort dit steeds veilig te wees.
Alles van die beste!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement