advertisement
Question
Posted by: JOLENE | 2008/01/17

AGTEROOR BAARMOEDER

"Ek het 2maande terug uit gevind my baarmoeder lê agteroor soos die dokter dit noem. Nou wil ek net graag weet, sal ek swanger kan raak, want ek sukkel al baie lank. Ek is 29jaar en het 'n gesonde leefwyse, drink en rook glad nie. Die dokter het my ook op 'n voorbehoed middel gesit gelykstaande aan "Diane" omdat my vel lelik uitgeslaan het. Die dokter het verder gesê dat ek wel die baarmoeder kan laat reg tel - maar sal ek dan kan swanger raak? EK het by 'n vriendin ook gehoor dat en net kan gaan vir 'n "skraap" (DDC). Wat is my kanse om swanger te raak as ek al die stappe sal volg?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

25% od women ahve a retroverted uterus. It does not interfere with your falling pregnnat.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement