advertisement
Question
Posted by: Corné | 2004/11/04

Aggressiewe skilpad

Ons het 'n baie aggressiewe mannetjies-skilpad wat ons gereeld aanval en byt. Hy byt selfs die honde se voete terwyl hulle slaap. Hy hardloop ook baie vinnig en sal enigiemand storm en na hulle hap.
Ons het 'n permit om bergskilpaaie aan te hou en het al die jare van hulle, maar dis die eerste keer wat ek so iets teekom. Hy word nie geterg nie, kry lekker kos en water. Kan dit wees dat hy seksueel gefrustreerd is en dat ons miskien 'n wyfie moet aanskaf? (Ernstig!) Dis al waaraan ek kan dink.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hi Corne.

After consulting with the Tortoise Trust I have the following suggestions for you.
The most likely causes for the aggression would be either territorial aggression (which should decrease in intensity towards the end of the breeding season, about early Feb) or possibly the keeping of the tortoise in a too small enclosure.
Giving him a female could improve the situation but may heighten the aggression too.
Chronic pain (such as arthritis etc) can also make tortoises aggressive.

We suggest that the tortoise be placed in a safe, enclosed environment with adequate grasses and other plants to eat, access to a pond for drinking and swimming and a hide box for cooler nights. We see lots of tortoises with severe bite wounds from dogs and strongly recommend that they be kept apart. Even if nothing has happened until now, dogs are known to suddently attack tortoises even if they have been living together happily for years.

There is excellent information available on the internet regarding tortoise husbandry. The tortoise trust as well as WWW.dewsbury crafts.co.za are good places to start.

p.s. you could always try placing Granny in her own pen too! (Joking).

Dr Dorianne Elliott
Bird and Exotic Animal Veterinarian

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: jan kotze | 2015/02/23

weet van n skilpadnes....sy het vandag eiers gele....hoe lank voor hulle uitkom....ek oorweeg om eiers uit tehaal en uit te broei.......want die nes is nie veilig nie.....wat is die vereisdes ivm humiditeit en temp

Reply to jan kotze
Posted by: Corné | 2004/11/09

Baie dankie, Doc, maar ek dink nie my Ouma sal vreeslik baie daarvan hou nie..hahha.
Corné

Reply to Corné
Posted by: Corné | 2004/11/05

Ek het al gedink daaroor, maar ek is meer besorg oor die skilpad se gemoedstoestand, die honde kan hulleself verdedig as dit moet!! Ons -|- er Spaniel se voete is gelukkig harig so die skillie kry nie bytplek nie, maar my arme Beagle het mos sulke gladde netjiese voetjies. Eks net bang die skilpad byt 'n kind of my Ouma wat nie vinnig kan weghol nie. En ek met my altyd-kaal voete moet maar altyd op iets sit anders kom hy my by.
Hy hap na skoene en trek veters uit! Hys gelukkig nie baie groot nie, maar steeds....

Reply to Corné
Posted by: Acineth | 2004/11/05

Ek weet absolut niks van skilpae nie. Maar sal dit nie makliker vir almal (veral die arme honde) wees as jy vir die skilpad 'n kamp bou nie?

Reply to Acineth

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement