advertisement
Question
Posted by: Liggie | 2008/06/12

Afskeiding - slegte reuk

Hallo Dokter

Daar is 'n afskeiding wat uit my vagina kom, maar dit het 'n sterk slegte reuk. Vir die afgelope twee jaar is ek saam met dieselfde "partner" so ek wonder net wat dit kan wees. Dit is soms "erger" as ander kere, maar dis regtig nie lekker nie. Op hierdie stadium is dit so dat ek nie eens saam met my partner wil wees nie.

Wat kan dit dalk wees?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Liggie
dit kan dalk 'n bakteriele vaginitis wees ( agv bietjie oorgroei van bakteriee in die vagina) Probeer Betadine douche 2 x per dag vir 10 dae. As dit nie verbeter nie moet jy 'n dokter sien vir 'n vaginale smeer want dan het jy dalk antibiotika nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/12/15

Ek kry steke in mu vigina n my blaas n niere pyn n di afskeiding wat niks leke ruik Ni wat kan ek gbruik

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/07/28

anoymous..eks 30 en is HIV+ ekt n afskeidng en dt het n stink reuk het geen partner vir 2jaar al help want kliniek gee niks.en ek is op behandeling vir HIV

Reply to Anonymous
Posted by: Liggie | 2008/06/13

Baie dankie Dokter Bets, ek sal dit probeer!

Reply to Liggie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement