advertisement
Question
Posted by: Jazz | 2006/10/26

Afskeiding - 5 weke 3 dae swanger

Het so waterige afskeing soms klein bietjie gelerig, is dit normaal?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Yes it sound normal.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/04/09

Of hoe raak jy swanger

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/04/09

Moet n man en n saam kom om swanger te kan raak

Reply to Anonymous
Posted by: anna | 2015/12/04

Hi I'm 39 weeks and my hands and feet started to sweat,I also have a bad nail pain,I just wondered what it could be.

Reply to anna
Posted by: Anonymous | 2015/09/07

Hi Ek is nie seker of ek swanger is nie , maar ek het afskeiding en my borste is seer ek kry sooibrand en party oggende naarheid en kry hoofpyne en ek raak so dronk in my kop _ kan enige een my help asb , is ek swanger of nie?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/01/23

Hi is 7 weke swanger en het 'n slymerige ligte pienk afskeiding. Moet ek bekommerd wees of is dit normaal?

Reply to Anonymous
Posted by: C Botha | 2014/03/26

I am 7 weeks and 5 days pregnant. I feel discomfort but no pain on the right side of my tummy. I bothers me a bit when I sleep at night. I still have the brown discharge - is this normal?

Reply to C Botha
Posted by: Genine | 2014/03/13

Hi k het ook n afskeiding dit is nie donkerbruin ni maar na n paar uur ruik dit sleg n dit laat ook my vagina verskriklik jeuk,hoe hanteer k dit?

Reply to Genine
Posted by: Courtney's Mom | 2006/10/26

Hallo!
My ginekoloog het vir my verduidelik dat 'n mens deur jou swangerskap 'n afskeiding het omdat dit die natuur se manier is om die ingang na die baarmoeder skoon te hou (nie presies haar woorde nie - my understanding!!). Sover ek kan onthou moet dit net nie bloederig wees of sleg ruik nie (jammer!!). Ek onthou ek het ook so afskeiding gehad. Hou dit maar net dop. As dit dalk baie donker raak (bruin bv) of dis enigsins bloederig moet jy maar eerder jou gynae bel, maar dit KLINK vir my of joune heeltemal normaal is.
Sterkte met die swangerskap en geniet elke minuut!!

Reply to Courtney's Mom

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement