advertisement
Question
Posted by: Sharky | 2004/03/11

Afrikaners en Sex

Verskoon my Afrikaanse grammatika, maar as n Engelsman sal ek graag n vraag aan die Afrikaner volkie van ons land wil rig. Hoekom is julle so eng as dit by sex en liefde kom?
1.Julle is te bang om n ding by die naam te noem, want dan is jy mos n vark.
2. Julle is te bang om voor kinders oor sex te praat, want dis mos vuil.
3. Sex hoort in n kamer, deur toe en die lig af.
4. Mag ook nie te seksie aantrek nie, want dis onkuis om jou tieties( skuus-borsies) ten toon te stel. Ouma sal glo in haar graf omdraai.
5. En wat sal die predikant sê as jy sex het en jy is ongetroud? Slegs n ring laat jou toe om te n--i
6. n Blou-film kyk? Is jy nou mal, dis duiwels en sex winkels is van die Hel self.
7. n Vibrator gebruik? Nooit, ek is n boerseun met n meneer en hulpmiddels is nie nodig nie. " My vrou weet ek kan " houding.

Is daar Afrikaners daar buite wat, mans en vrouens, wat hulle sex kan geniet, seksie kan aantrek en lekker kan raas van lekkerte sonder om te wonder of hulle onder sensuur geplaas gaan word? OF wat wonder wat die ander mense sal sê as hulle moet uitvind jy geniet jou sex? EK VRA MAAR NET

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

EMc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

12
Our users say:
Posted by: Judy | 2004/03/12

Sharky, met een van jou aanmerkings moet ek saamstem.
Boerseuns het nie vibrators nodig nie, Die boerseun wat ek het, het inderdaad 'n MENEER !!!!

Reply to Judy
Posted by: Sexo | 2004/03/12

Sharky, dit is wel so dat sommige Afrikaners jou gevloek en beledig het en dis dalk onvanpas, maar ons het n trotse erfenis en alhoewel die geskiedenis bewys het dat ons n probleem het om te verenig en saam te staan ( jy verwys na al die Afrikaner politieke partye en Afrikaner kerke ) het hierdie dinge niks te doen met ons seks-lewe nie. Ons is wel in baie opsigte n verdeelde nasie, maar ons het ook ons baie goeie punte en een daarvan is dat ons vurige mense is ( kyk na die reaksie wat jy al gekry het ) en so is ons ook vurig in ons seksuele benaderings en sekslewe.
As jy na die geskiedenis toe gaan waarna jy self verwys, is dit juis die boere wat nie gehuiwer het om te eksperimenteer nie en het uit die Kaap weg getrek en onbekende terreine aan gepak en so glo ek is ons hele benadering tot die lewe en daarom eksperimenteer ons ook op seksuele gebied. Ons probeer alles en ek dink nie ons staan n duim terug vir andertalige mense nie, selfs nie eers vir die Franse nie.
Dan laastens, ons boere nooiens kan, glo my, hulle kan.

Reply to Sexo
Posted by: boggom | 2004/03/12

Ek antwoord teen my beterwete, maar hier gaan ek: As jy mense in 'n kassie plaas en hul kultuur en agtergrond aanvat sal jy definitief beledig word. Jy het net konfrontasie gesoek en ongelukkig het sommige mense hulle humeur verloor. Persoonlik voel ek 'n veer wat jy se van Afrikaners, ek weet wie ek is en waar ek vandaan kom en ek het vrede daarmee. (Dit bllyk dat jy nie het nie.)

Jy het egter wel 'n kans om my kwaad te maak deur my geloof te probeer verkleineer, maar weet jy wat: ek sal vir jou bid, en jou seen... Sit dit in jou pyp en rook dit...

Reply to boggom
Posted by: Chip | 2004/03/12

Die stukkie str_nt is amper nie die kommentaar werd nie - Luister ou - jy het duidelik deur die k@k Afrikaner vriende. Soek vir jou gewone mense soos ons. Mens hoef nie vieslik te wees om cool te wees nie. Kom bietjie by, anders sal ek jou met my velskoen in jou m@er moet trap!!

Reply to Chip
Posted by: R | 2004/03/12

SHARKY!! Ek is Afrikaans en wil net vir jou ietsie deurgee: GO SUCK A FART!!!!!!!

Reply to R
Posted by: mmm | 2004/03/12

hey Sharky, you are looking for trouble!!!! you are most probably gay and like the reaction you are getting!!! the way you express your self the use of words gives you away!!! If someone should like to ask you why you like to eat sh@t would you say it because it tasts like choclate or would you like to devend yourself!!! Get a live and consentrate on your own!!!

Reply to mmm
Posted by: Sharky | 2004/03/12

Dankie vir al die kommentaar, ( en beledigings ). Dis baie interresant dat slegs een ou nl " swinging couple " nie beledigend was nie en ek moet sê dit is nogal my ondervinding van die volkie nl. dat as hulle sensitiewe vrae gevra word, kan hulle dit nie ordentlik antwoord nie, nee, dit moet eers hulle poppe uit die kot gooi, vloek en skreeu en aan die einde van die dag bereik hulle niks nie.
Nou verstaan ek sommer hoekom daar so baie verskillende Afrikaanse kerke is, soveel Afrikaanse politieke partye, soveel Afrikaanse teenstand in die Land is. Plaas dat julle eerder my denke op n baie ordentlike manier probeer wysig en my dan vertel wie julle eintlik is en hoe julle dinge nou eintlik doen, dan op daardie manier by my respek afdwing.
Julle wat hier so beledigend was en ander wat ook nog sal volg, julle het gefaal om die ander-taliges van hierdie forum te beindruk met julle self so ek hoop daar sal wel ander Afrikaners wees wat hierdie persepsie van my sal verander met positiewe kommentaar.

Reply to Sharky
Posted by: watkykjy | 2004/03/12

Jou kop raas n dowwe hou

Reply to watkykjy
Posted by: Swingimg Couple | 2004/03/12

Ons is so afrikaans soos box (doos) en voël. Dis interresant hoeveel boere swingers is - die afrikaners het lankal seksueel volwasse geword. Die oorgrootte meerderheid afrikaners geniet hulle lewe en het vele naaimaaitjies.

Reply to Swingimg Couple
Posted by: popey | 2004/03/11

Die ou hier bo soek geselskap,Ons Afrikaners kan einige tyd vir die engelse iets leer.

Reply to popey
Posted by: erg afrikaans | 2004/03/11

Aan die onnoselle HAAI hier bo - Ek is so afrikaans soos kan kom - en ek glo - as jy vir iets soek gaan jy dit donder$wil kry.

Ek ken ook glad nie sulke afrikaners nie - want afrikaners is plesierig - ek het in 'n baie liberale huis groot geword, bly tans in engeland - en voel meer liberaal as die meeste engelse wat ek ken. Oor seks kan jy my niks vertel nie - Ek stem saam dat jy miskien onder 'n klip grootgeword het -

Dit wil wel vir my voorkom dat Afrikaners is oor die algemeen beter gemannierd is en hulle kinders beter familiewaardes leer- en dit se ek nadat ek baie engelse huisgesinne beleef het -

En laastens - Ek moet dit se - maar jou soort engelse F$k-op houding walg my - daar is nie baie van jou soort nie - maar jy dink jy kan jouself op 'n toringtjie plaas bo Afrikaners -

EK DINK ALLE AFRIKANERS SAL SAAMSTEM DAT DIE "volkie" NA WIE JY VERWYS NIE HIER BESTAAN NIE!

Reply to erg afrikaans
Posted by: Afrikaner-kzn | 2004/03/11

man jy is net so afrkaans soos ek. Jy moet looi verstaan, jy komuit die oude doos want die afrikaners wat ek ken...is gewone mense, praat van ssex, het die kinders geleer dit is doodnatuurlik. geniet seks en ons kamer lyk soos na die tweede wereld oorlog na 'n sessie. ons praat openlik sonderom morsig en vuil te wees. ons gebruis vibrators en smeermiddels..
ek geniet ook nou en dan m2m. ons masturbeer en ja, geniet die lewe. kyk blou movies wanneer ons hulle kan kry en ja hê seks enige plek in en om die huis. enige ander vrae????

Reply to Afrikaner-kzn

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement