advertisement
Question
Posted by: Diablo | 2004/10/21

Advise

Hoe is dit moontlik dat iemand waarvoor 'n persoon oneindiglik lief is,vertroue in 1 sekonde kan breek.Ek het so hard gewerk om my self op 'n vlak te kry waar ek weer kan vertrou,maar toe weer afgebreek en ek kan nie weer van voor af begin nie ek is te leeg daarvoor.

Enige raad!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I know this seems very puzzling and hurtful, but maybe the real question is how is it that we are usually able to trust other people to behave decently, and so many of them do, so much of the time ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Diablo | 2004/10/22

Dankie,dis wyse woorde.Lekker naweek

Reply to Diablo
Posted by: JM | 2004/10/21

Weet jy tyd maak dat daardie leegheid al hoe kleiner word.

Is jy en die persoon nog saam? As julle nog saam is dan moet jy defnitief weg breek. Want as jy so voel is enige toekoms saam gedoem.

Ek kan net dink dat hierdie persoon jou vertroue meer as eenkeer gebreek van daar die leegheid. Want 'n mens probeer altyd maar weer en weer vertrou en dan word jou vertroue elke keer net dieper vertrap. Dis dan wanneer 'n mens so leeg voel.

Al wat ek kan sê is verbreek alle bande en probeer weer die mooi in die lewe sien.

Reply to JM

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement