advertisement
Question
Posted by: vettie 123 | 2008/01/03

Acne

Ek het begin om die pil duromine te gebruik om gewig te verloor alhoewel ek nie weet of dit my probleem is nie ja ek is baie oorgewig maar ek eet myself nie so nie ek weet dus nie wat fout is nie. Ook sit ek met 'n vel probleem dit lyk soos 'n tiener s'n. Ek het die pille vandag begin gebruk. die ander probleem wat ek het is dat ek vreeslik buierig is nee dit is nie omdat ek die duromine gebruik nie. Ek is oor die algemeen vreeslik geiriteerd en kan vreeslik vinnig van my top afspring ek het geen geduld nie so erg dat dit nie normaal kan wees nie. Is dit moontlik dat dit dalk my hormone kan wees ek is nie huidiglik op 'n voorbehoed middel nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Vettie 123
Ek dink jy moet eers die Duramine stop. Gaan eers vir 'n volledige mediese ondersoek om te bepaal of jou skildklier reg werk, en of jy nie dalk polisistiese ovaria het nie. Eers as al die mediese oorsake uitgeskakel is, kan jy jouself op 'n dieet sit. Ek glo nie in eetlus dempers nie, want dit leer jou nie reg eet nie, en sodra jy ophou dieet tel jy alles weer op in helfte die tyd!! Kyk onder DIET op die health 24 website vir artikels oor gewigsverlies.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement