advertisement
Question
Posted by: Baie seer | 2007/02/22

Abses in lies

Goeie dag Dr,

Ek het laas jaar vir 'n operasie gegaan waar hul 'n abses in my lies uit gesny het, die abses het nou weer begin, en dit is ongelooflik seer. Ek weet nie wat die oorsaak van dit is. Die abses het nou 'n gatjie gemaak en daar kom sulke jiggie goed uit.

Wat kan ek doen om dit gesond te maak? Ek kan nie by 'n dr uitkom nie want my werks ure laat dit nie toe nie.

Help asseblief.

Dankie
Baie seer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Baie seer,
Ek vra altyd vir pasiente: "gaan jou werk vir jou 'n standbeeld voor die gebou oprig as jy doodgaan van...in jou geval bloedvergiftiging?"
Jou gesondheid is baie belangriker en as jy komplikasies ontwikkel gaan jy NOG langer van die werk af wees. Gaan sien asb jou dokter ..en "lyster" nou vir die CD!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement