advertisement
Question
Posted by: JR | 2007/04/12

ABSES

ek het onlangs 'n abses in my sinuskanale ? gehad (langs die kant van my neus). Behalwe dat dit baie pynlik en my neus baie rooi, hard en opgeswel was aan die een kant, was niks anders sigbaar binne of buite my neus nie. Na 'n paar dae het daar wel 'n "puisie" in die binnekant van my neus te voorskyn gekom. Om die drukking te verlig het ek dit oopgemaak en die vuilgoed laat uitkom (wat blykbaar nie 'n slim plan was nie ?). Ek het antibiotika ontvang en dit raak stadig beter. Hoe vorm so iets en is daar enigiets wat ek kan doen om dit te voorkom ? Ek het omtrent geen puisies op my vel nie (ek is 43).

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo JR
Ek sou dit ook oopgemaak het! dis darem baie seer! Sit bietjie Bactroban room in jou neus vir 'n paar weke so twee maal per dag - sommer met jou pinkie in - dit keer dat die staphilococ bakteria wat gewoonlik die probleem is, daar kan groei.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement