advertisement
Question
Posted by: Rina | 2004/10/01

ABNORMALE SELLE IN PAPSMEER

Hi Doc,
Ek het onlangs 'n papsmeer gehad en daar is gevind dat daar
atipiese plaveiselle teenwoordig asook 'n hoegraadse intra-epiteel letsel teenwoordig is, wat is dit? is dit kanker? My dokter het 'n histerektomie voorgestel, is dit al uitweg? Ek het 'n geskiedenis van kanker in my familie, my ma het serviks kanker en borskanker gehad en my oudste suster het ook borskanker.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

A hysterectomy is not the appropriate next step. You need to have a colposcopy- microscopic exam of the cervix.
It is not cancer. There are abnormal cells that need to be looked at more closely.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Golly | 2004/10/01

Rina,
Daar is bloedtoetse wat bors en ovariese kanker kan optel. Die toetse se kodes is CA 125 en CA 153. Laat jou kanker telling bepaal aangesien dit in jul familie is.

Is die voorgestelde historektomie net voorkomend of is daar werklik 'n probleem? Ek was altyd onder die indruk dat 2-3 abnormale papsmere eers 'n indikasie is van 'n probleem. 'n Histerektomie is 'n groot stap en enige chirurgie dra risiko's. Ek stel voor jy kry eers 'n tweede opinie voor jy so 'n groot besluit neem.

Sterkte!

Reply to Golly

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement