advertisement
Question
Posted by: T01 | 2007/03/06

Abdominale pyn

Ek het ongeveer 7 maande gelede die pil (Trypasil) gelos, en probeer swanger raak, maar tot op hede sonder enige sukses. Ek is 33 en my kleinding nou 5. Die probleem is egter dat ek gereeld abdominale pyne kry. Die pyn is net bokant my haarlyn. Dis is 'n steekpyn, en wanneer die steekpyn verby is, bly daar 'n dowwe pyn agter. Dit is soms so seer dat ek nie eers behoorlik regop kan loop nie. Dit gebeur al hoe meer. Ek kry glad nie seer wanneer ek urineer nie, en is dit dus nie 'n blaasinfeksie nie. My maag swel ook op en dit lyk kompleet of ek swanger is. Is dit iets om oor bekommerd te wees, en kan dit 'n invloed he op die feit dat ek nog nie swanger is nie? Toe ek swanger was het die dokter vir my gese dat ek 'n "misvormde" baarmoeder het wat te ver agtertoe le. Kan dit ook dalk 'n rede vir hierdie daaglikse pyn wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

There are many causes for abdominal pain, including spastic colon, so you would need an examination to determine the cause. An abnormality of the uterus should not cause pain. In terms of falling pregnant, it can take up to a year for a normal healthy couple to conceive, but do have the pain checked out.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement