advertisement
Question
Posted by: ale | 2004/11/02

Aanhoudende spierspasma

Ek is 'n adminstratiewe bestuurder by 'n versekerings instansie. Ek het aanhoudend die probleem van spiespasma in my rug en in my skouers wat dan na my nek toe gaan en dit veroorsaak dan vreeslike hoofpyne. Ek drink aanhoudend spierverslappers maar ek is nie doodseker of drink ek die regtes en of werk dit net nie.

Ek het al Brufen 600mg gebruik en daarna het die apteker my aangeraai om eerder spasmends te drink wat ek toe ook gedoen het maar dit het nie regtig gewerk nie. Die apteker het toe Norflex gegee - dit werk ook nie regtig nie. Dit maak my eintlikh alf moedeloos want die spierpyne is stadig maar seker om ook na my lae rug te gaan en dan na my bene toe. Wat kan ek doen om dit te keer en watter medikasie sal die beste wees vir die chroniese spasmas. Ek hou nie daarvan om aanhoudend medikasie te neem nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ale, die beste sal wees om eerder jou dokter te sien en seker te maak dat daar nie dalk ‘n nek probleem is wat die spasmas veroorsaak nie. Hy kan ook sterker medikasie en fisioterapie (indien nodig) voorskryf, want dit mag wees dat jy net nie genoeg van die regte medikasie vir die regte tydsduur gedrink het nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/08/01

My vrou sit nou al vir die afgeloope drie weeke met spierspasma, sy het al vir twee morfien inspiutings en n klomp pynpille niks werk. Did is aan haar linker boud en trek af na haar kuit. Sy het nou al n elektroniese apperaat wat"shock waves "stuur did help maar net vir so lank as wat die apperaat gekpppel is.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/06/07

Ek het Distonia.My spasmas kom uit my nek tot in my skouer.Ek het deelgeneem aan n neurologiese kongres.Ek het verskeie Botox inspuitings gekry.Dit het tydelik gehelp, maar Botox is onbekostigbaar.Ek drink verskeie spierverslappers, maar help nie werklik nie.

Reply to Anonymous
Posted by: Ronell | 2015/01/25

Ek doen heeldag sitwerk, en ondervind geweldige spierspasmas en pyn in beide my bene het al van fisio, en verskeie spierverslappingspille en inspuitings, gebruik gemaak van sonder welslae wat beveel u aan.?

Reply to Ronell
Posted by: Anonymous | 2014/07/28

Hallo, Ik heb plots hetzelfde probleem gekregen. Startte op mijn linker been naar mijn twee benen toe. Van zodra ik wat meer stap.... Vanwaar komt dit?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement