advertisement
Question
Posted by: Tiekie | 2004/11/01

Aanhoudende hoes

My man kry hoesbuie veral snags as hy slaap.
Daar is nie slym wat uitkom nie net 'n erge hoes. Gedurende die dag hoes hy ook maar nie aanhoudend. Hy het nie koors en voel nie sleg nie. Kan dit boonste lugweg infeksie wees of sinus?
Hy ly aan hartversaking en gebruik medikasie maar dit wil nie voorkom asof dit 'n hartversaking hoes is nie. Wat stel u voor kan hy gebruik ( hy neem ook Warfarin)?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tiekie, dit mag as gevolg van ‘n boonste lugweg infeksie, sinus of hartversaking wees, maar dit mag ook as gevolg van sy medikasie wees (veral sy bloeddruk pille). Die beste sal wees om sy dokter te bel en seker te maak dat dit nie die geval is nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement