advertisement
Question
Posted by: Director | 2007/02/21

Aandag: P

Baie dankie vir jou "reply".

Ek is ongelukkig die "eerste nuwe" persoon na die skade. Wat staan my te doen?.....eerder maar "back-off"?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

12
Our users say:
Posted by: Director | 2007/02/21

hahahaha - jy is baie snaaks om te dink dat ek soooo onnosel is.

Ek gee nie om om van my werk addy te stuur nie, MAAR ek het die vermoede dat ek al met jou gepraat het van te vore en dat jy nie baie happy met my was nie.

Reply to Director
Posted by: P | 2007/02/21

As jy sukkel, mag jy maar vanaf jou werks-e-pos skryf, sal jou nie drop of iets nie.

Reply to P
Posted by: P | 2007/02/21

Ek waai oor so 30 minute, sal tuis kyk as ek nie nou van jou te siene kry op e-pos nie.

As Direkteur weet jy wat ek met: at bedoel in my e-pos adres, mens kan mos nie die korrekte letter hier aandui nie, dit bom uit. die letter bokant die syfer 2 op jou keyboard. Nee, ek dink nie jy is onnosel nie, sê maar net. :-)

Reply to P
Posted by: Director | 2007/02/21

Ek sukkel net gou om `n e-mail adres oop te maak....wat `n gesukkel.

Dankie, ek e-mail jou sodra ek klaar gesukkel is.

Reply to Director
Posted by: P | 2007/02/21

Sorry, ek dog ek het gese e is manlik, en ja, dit wat ek kan se is juis vanuit 'n man se oogpunt

Reply to P
Posted by: Director | 2007/02/21

Oh, okay, baie dankie. Ek sal jou nou e-mail.

Reply to Director
Posted by: P | 2007/02/21

jy kan my skryf by winidea52 at yahoo.co.uk

as jy wil

Reply to P
Posted by: Director | 2007/02/21

Eerstens wil ek graag weet of jy manlik is? Daar is `n rede vir my vraag, want ek wil ietsie weet uit `n man se oogpunt uit.

Reply to Director
Posted by: P | 2007/02/21

Ja, Direkteur (Director) jy mag aanhou vra, hoe vra jy dan?

Reply to P
Posted by: Director | 2007/02/21

Aaahhhh, dis my naam wat jou laat dink het dat ek manlik is. Vrouens kan ook direktuere wees, hoor....hehehe

Reply to Director
Posted by: Director | 2007/02/21

Nope, ek is vroulik. Is jy manlik?

Baie dankie vir die advies. Kan ek jou asseblief nog ietsie vra? ;-)

Reply to Director
Posted by: P | 2007/02/21

Ek was bang vir daardie insetsel.

Maklik om raad te gee as mens nie self betrokke is nie en slim te klink en dalk nonsens te praat.

As jy lank genoeg vasbyt gaan sy (ek aanvaar jy is mansgeslag) gaan sy mettertyd oor haar dinge kom en net die feit dat jy die een is met wie sy te doen het, eendag skielik ontdek sy is lief vir jou. Deur weg te bly maak jy die deur oop vir iemand anders. As die ou 'n poepol is, gaan jou goeie kwaliteite haar gou oorwen,as hy wonderlik was, gaan jy dalk sukkel. As sy kwaai lief/verlief was op die ou: Sonder om aan haar te karring of die ou af te breek, moet jy, as jy enigsens per geleentheid op daardie level met haar kan kommunikeer,haar net probeer vertel van die gevare en hoe menslik dit is, maar 'n fout, om nou na die tyd, so 'n persoon op 'n pedestal te plaas en later in haar gedagtes voor te hou as wonderlik en net die mooi te onthou. Eintlik is dit maklik om oor dit te kom, sy moet net fokus op sy negatiewe, swak eienskappe, en baie skielik sal sy hom vergeet, maar net as sy wil.

Andersins, beter jy maar 'n nice guy wees, en dan sal sy mettertyd agterkom sy voel goed oor jou. Sorg dat al die negatiewe dinge wat sy dalk oor het teenoor mans, dat jy dit nie weerspieel nie en dat sy jou kan vertrou.

A hy 'n bad guy was, kan jou goeie gedrag dit juis makliker maak vir haar, m sodra sy helder dink, agter te kom hoe noce jy dan is!

Moet haar nie versmoor nie, dis baie moeilik, want as mens omgee, veral as sy nie sterk orkom na jou toe nie, is mens geneig om harder te probeer.

Sterkte.

Gesels verder en laat weet eendag hoe dinge vorder.

Jis, nou is ek bly ek is nie tans verlief nie.

Reply to P

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement