advertisement
Question
Posted by: Sharon | 2004/10/22

Aan: Corné, Pi & Anineth (Vlooie op hond)

Ek wil net vir julle baie dankie sê vir die raad, ek waardeer dit opreg. Ek het al gehoor by mense van gewone tafelsout maar het dit nie geglo nie, ek gaan dit nou probeer.
Môre is dit "die" groot dag, ek gaan daai peste uitroei.
Nou ander raad:
Candy, my 7mnde oue worshond, het 'n ding met kouse. Sodra ek my kouse uittrek of my vriend dan vat sy die kouse loop met dit in haar mond en gee tjank geluids die heletyd. Sy loop of ek af in my woonstel. Sy sal nie ophou todat ek die kouse uit haar mond uitgehaal het en dit in die wasgoedmandjie gaan gooi nie.
Hoekom maak sy so?
Dankie
Sharon

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hi Sharon
It sounds like your dog thinks socks are puppies and is carrying them around to "keep them safe". This may have something to do with her early life with her mother or perhaps she once had pups and remembers them. Perhaps the smell of socks is associated with this behaviour and the fact that you look at her, and perhaps laugh, reinforces the behaviour.
Karen Gray-Kilfoil
ANIMAL BEHAVIOURIST

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Pi | 2004/10/26

Ek moet lag, my brak het dieselfde ding met my kouse. Sy sit in groot afwagting en wag vir my om dit uit te trek, probleem is, sy kou dit in stukke so ek moet dit letterlik wegsteek. Sy't dieselfde ding met my onderklere ook, seker maar reuke en so aan. Ek hou dit maar net weg van haar af.

En in die begin het ons lekker speelgoed gemaak met ou kouse, so hoe moet 'n hondekind nou ook onderskei tussen ma se kouse en speelgoed. Hulle se mos, moenie vir jou hond goed gee wat nie eintlik speelgoed is nie, soos stukke tuinslang ... of kouse!

Reply to Pi
Posted by: Acineth | 2004/10/22

Dit is seker vir haar 'n speletjie. As dit jou iriteer, sit net onmiddelik die kouse in die wasgoedmanjie. Sy is not jonk en sal dit seker ontgrooi as jy nie saam speel nie.

My 4 mnde oue hondjie hou daarvan om my onderklere te steel. Al my honde het dit vir 'n rukkie gedoen en omdat ek kalm die goed terug gevat het, het hulle verveeld geraak.

Reply to Acineth

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement