advertisement
Question
Posted by: Kaitlin | 2004/01/07

Aambeie... help asb!

Dokter,
Ek het voorheen 'n "boil" of pitseer op 'n baie strategiese plekkie gehad: reg by die anus. Dit het gedreineer en gesond geword. Nou het ek weer iets soortgelyks gekry (selfde plek) omtrent so groot soos my duimnael. Dit is 'n ronde "sakkie" rooi/pers van kleur en het teruggetrek in die anus in na my laaste stoelgang. (Jammer vir al die "gory" detail!!!) Is dit aambeie? Wat kan ek doen sodat dit nie weer terugkom nie? Is dit iets wat blywend is sodra jy dit eenkeer gekry het? Ek is 30 en het nie as 'n reel probleme met hardlywigheid nie. Dankie vir u hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Kaitlin, dit klink soos aambeie en die maklikste sal wees om iets soos Preparation H® of Anusol® setpille te probeer. As dit nie werk nie, sal die beste wees om jiu dokter te sien. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement