advertisement
Question
Posted by: Kimmie | 2006/11/07

Aambeie

Ek het uitwendige aambeie (vir baie jare nou al). Dit pla party dae, maar ek kan daarmee saamleef. In 'n onlangse tydskrif artikel het ek van Farah Fawcett gelees en haar anus kanker. Daar het gestaan, 'n mens moenie net aanneem dat jy aambeie het nie. Ek voel egter baie skaam om na die dokter te gaan. Hoe ken ek bepaal dat dit aambeie is of nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Kimmie
Laat die dokter kyk - hy/sy het 7 jaar geleer om na sulke goed te kyk en word betaal daarvoor!! Hulle gril/skaam hulle laaaaankal nie meer vir boude en ander snaakse plekke nie!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement