advertisement
Question
Posted by: lelike boude | 2007/03/16

aaklige "goeters" op boude

help my asb asb asb!!!

My dokter het vir my advies gegee om nie meer brood met gis te eet nie, nadat ek vir hom gevra het hoe kan ek my vel (op my gesig en op my boude)glad kry vir my troudag. Ek het nou-al vandat ek kan onthou n knoppie-uitslag op my wange (dit is nie wit/swartkoppies nie). Skoonheidsspesialiste gee ten duurste vir my produkte om te gebruik en dermatoloe ten duurste medikasie wat ek moet drink (wat weer ander newe effekte veroorsaak) en niks werk regtig nie.
nog erger is dat ek tipe puisies/pitswere op my boude het, waarvoor dokters my ook al salf en so voorgeskryf het, wat dit n bietjie verlig het, maar nie genees het nie.
ek bad af en toe in n detol bad, maar ook dit is nie effektief nie!
Kan julle my asb help met advies oor wat ek nou moet doen om seker te wees wat dit is en wat ek moet doen om dit gesond te kry? help help help!!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo LB
Probeer: bad met Hibiscrub seep, gebruik Bactroban op enige puisies wat uitkom bo of onder, en in jou neus. Moenie handdoeke of waslappe deel nie, laser behandeling mag die merke minder maak. Check ook jou ystervlakke in jou bloed en neem vit C aanvullings.
Sien http://www.dermatologychannel.net/follicle/folliculitis.shtml

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Desperaat | 2016/08/01

Hi eks 17 jaar oud en het i vreeslike pitsweer op my boud en is skaam om my vriende daarvan te se maar ek kan nie lekker loop ni want dis in die binnekant..help asb;(

Reply to Desperaat
Posted by: Mac | 2007/03/19

As jy dit probeer wil jy my nie asb laat weet of dit werk nie, Dit het wonders vir my gedoen. My mail is sssmac at lantic dot net
Sterkte

Reply to Mac
Posted by: Mac | 2007/03/19

Hi,

Ek is amper 25 en sukkel ook verskriklik met pysies, ek het ook al hoeveel spandeer op hierdie en daardie produk en uiteindelik het ek 'n oplossing gekry. My pysies was verskriklik rooi en opgeswel en baie aaklig. Turns out dat 'n behandeling wat my net 'n bietjie oor R20.00 kos doen wonders. Ek het saterdag aand met die behandeling begin en vandag maandag oggend lyk my gesig al klaar honderd keer beter en gesonder.

Kry gewone "Camfor Cream" al is dit die goed koper een maar dit moet die wit een wees 'n kluin eene is reg, skep net so 'n bietjie meer as die halfde uit in 'n ander container. Meng dit met twee maatlepel eetlepels van bottel suurlemoen sap. Was jou gesig so uur tot 'n half uur voor slapenstyd met pick 'n pay se gewone wit seep en smeer dan die mengsel aan oor jou hele gesig en nek (orals waar pysies voorkom). Lost dit aan en spoel jou gesig net af met warm water voor jy gaan slaap en maak dit droog met toilett paper. Dit is nie nodig om dit weer met seep te was nie. Binne 2 dae is my gesig beter dit brand en juk nie meer nie en lyk al klaar meer mens. Hoop die advies help vir jou dit het my wonders gedoen!

Sterkte,

Mac

Reply to Mac

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement