advertisement
Question
Posted by: | 2019/09/03

Wat kan vout wees met my katjie?

Hello, My katjie is nog baie klein, so 3-4 maandeoud nou. Hy het nie n eetlus nie, sy oe is bietjie waterig en nie oop soos altyd nie, sy neusie is droog en hy wil net le/slaap en lyk bietjie pap ook, maar hy loop nog na sy litter bak toe. Vanoggend het hy die litter gebruik, maar niks het gebeur nie.Hy gooinieop nieendaar is ook nie skuim by sy mond nie. Hy lyk baie hartseer en ek is nie seker wat vout is met hom nie. Kan hy dalk hardlywig wees en wat gee mens vir so klein katjie vir hardlywigheid? Ek hoop nie dis iets ernstig wat vout is met hom nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet
- 2019/09/04

Die beste sal wees om u katjie na 'n veearts te neem - dis moeilik om vas te stel wat fout is sonder 'n ondersoek? Daar kan verskeie redes wees vir die simptone wat u beskryf.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement