advertisement
Question
Posted by: Liz | 2014/01/23

Vir sowat n week het ek vreeslik pyn in albei my heupe maar aan die voorkant en ook net onder my kniee. dit voel asof die pyn klop (soos asof dit deur n aar n pomp aksie maak). Ek is 37, 1.68. lank en weeg 57kg en baie gesond oor die algemeen.

Vroeer jare het ek baie pyn in my "joints" gekry ( vingers, kniee,elemboe ens) en agtergekom dat kos en koeldrank wat rooi is dit vergerger het. Nadat ek die voorbehoedpil gelos het en gesteriliseer is het dit heeltemal verdwyn. En nou begin die pyn weer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement