advertisement
Question
Posted by: | 2020/09/21

Tone voel dood

Goeiedag Die middelste tone van my regtervoet voel sedert die winter tyd "dood". Kompleet asof dit heeltyd slaap. In die winter het ek gedink dis dalk winterstone, hoewel dit nooit rooi geword het nie net baie koud. Ek het al voorheen aan die kant van my voet waar kleintoontjie sit pyn gehad met tye. So erg dat dr my eenkeer kortisoon gegee het wat ek moes drink. Iets gesê van neuralgie, dink ek. As ek op die voet trap die kussing onder my tone was en is soms ook pynlik. Die doodse gevoel is nou permanent en baie ongemaklik. Enige raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2020/10/01

Hi daar

Die dooie gevoel kan veroorsaak word deur n Vit B tekort, so ek stel voor dat jy vir n reeks Vit B inspuitings gaan en kyk of dit n verskil maak. Indien nie, kan dit ook veroorsaak word deur n senuwee wat in die lae rug vasknyp. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement