advertisement
Question
Posted by: Jan | 2020/03/12

Sukkel om opelyf te kry

Ek is 'n 70 jarige man en sukkel geweldig om opelyf te kry. Ek bring maklik 10 minute of langer op die toilet deur en moet baie hard druk om enige iets uit te kry. Wat kan die probleem wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2020/03/27

Hi Jan

Jong, eerstens moet jy kyk of jy genoeg groente en vrugte eet en genoeg water drink! Dan sal ek voorstel dat jy movicol gebruik op n daaglikse basis. Indien jy ewe skielik hardlywing geraak het en altyd goeie opelyf gehad het, moet jy eerder na n dokter toe gaan om seker te maak dat daar nie iewers obstruksie in die derm is nie. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement